Wednesday, 27 May 2015

23 Mei 2015


23 Mei 2015: Ketchikan

Gisteraand baie lekker gaan uiteet in Cagneys steakhouse maar die kos kom en kom net aanmekaar tot jy net nie meer kan nie.Ons uitsig was van dek 12 ,met n see wat lyk soos n spieel,dit was om afskeid te neem van die ander dr wat huis toe gaan.Het  nie alkoholiese wyn gedrink uit pragtige wynglase so die mooi glase darem opgemaak!! Eers begin jy met voorgeregte en sop en dan kom hoender,skaapvleis,steak,vark,vis,noem maar op, ek kon nader nie meer eers proe nie, pynappel word bedien met bruin suiker en kaneel ,dit was die begin van die nageregte.Gelukkig het ons na al die eet eers op dek 6 gaan stap met n pragtige halwe maan wat so oor die sneeubedekte berge geskyn het,en lekker koud so het ons aan die stap gekry.Toe het n warm bed gewag,so met n vol maag en warm bed was dit gou gou droomland.Vandag gaan rondloop in Ketchikan en het maar droewig buite gelyk so ek het gedink vandag gaan ons in die reen moet rondstap maar was nie lank nie toe trek dit oop en was n heerlike dag ,12 grade buite, wat vir hulle warm is!! Het eers in die winkels rondgehang en toe weer die lang trappe berg op gevat na my wi-fi spot toe. Het ook fotos geneem van Dollys House se girls en ooo my genade lyk maar bietji rof,sal fotos opsit en dan sal julle sien wat ek bedoel.Julle dink seker wat is dit met my en die wifi maar enige kontak met die huis soos wors in n hondehok ,op die skip kan jy connect maar dis soos n timer langs jou en die dollors vlieg, so dit genoeg om mens se senuwees klaar te maak, so dit net vir noodgevalle. Hierso het hulle ook nie aanpas kamers as jy klere koop nie so dis skat of net so oor jou klere aantrek voor n spieel in die winkel, vir my nogal vreemd,maar hoe se hulle when in Rome do as the Romens do en net so!! gemaak.More aand gaan ek en liefie alleen uiteet in n Franse restaurant op sy baas se rekening so ek baie opgewonde,is glo baie mooi en romanties,so watch this space soos hulle se!Hulle se kan lekker slakke en lobster eet so sal kom vertel hoe dit gegaan het.Laat my dink aan Pretty Women fliek,hoop nie ek steek my man in die skande nie want die moet uitgaan in sy step outs wat baie spoggerig lyk.So tot more mooi bly

24 May 2015: @ SEA

Yesterday we were at sea again, on our way back to Vancouver so a real lazy day, did make a visit to the gym, and started watching the movie Out of Africa. Hubby was off for the day and told him he is a bad influence for as soon as he gets under our blue blanket I end up having an afternoon sleep. Then last night we went to the French Restaurant Le Bistro on board for our special dinner, was great, first of all the view was amazing on deck 12 with views of the Alaskan mountains and the ship going very slowly while the sun was setting. We had delicious snails with garlic butter and lots and lots of bread, then my main was pork fillet with apples and green asparagus and hubby had beef fillet with mash, he can’t seem to get away from his fillet or steak!! Desert was cream brule for me and apple pie and ice-cream for hubby. The French champagne was $88 a bottle so maybe it was a good thing we had to pass on that!! Overall a good evening with great food, a fantastic view and the best company!!!!! Special times and memories.

25 Mei 2015: Vancouver

Vanoggend was dit Vancouver en die weer maar treurig, toegetrek en nou en dan n paar druppels,so is die stad in met my sambrieel en reen poncho, het al lekker natgereen in Bermuda so maak seker ek is reg vir enigiets.Eers weer Apple store toe vir my man en toe sommer vir n ruk in die winkels rondgeloop,pragtige winkels en van hulle baie grand eintlik uit my plek gevoel met my tekkies en rugsak,al die brand name!! Moet se die mense hierso trek baie netjies en mooi aan.Na n cafĂ© Latte by starbucks is ek al langs die waterfront  langs,  te voet!! By n fiets verhurings plek verby gegaan en dink sal dit dalk aanpak met n volgende besoek,lyk lekker en ry darem nie tussen karre nie so dink darem veilig,hier ry hulle mos aan die ander kant van die pad so kan mens deurmekaar maak.Sea Planes en bote hierso soos n taxi by ons lyk dit vir my.Moes my tyd dophou want so bang is laat vir die skip en dan is dit moeilikheid.Hierso is jou naam op n lys so dit is nie net vir verdwyn nie lyk my weet alles van jou.Is eers weer oor 2 weke hierso want die week reis ons na Seward soos ek vroeer vertel het.Sien nogal uit om dit ook te sien,dis ook die plek waar liefie gaan afklim as sy kontrrak klaar is  en dan moet hy n 2 ure busrit vat tot in Anchorage waar hy dan van vlieg,weet nog nie waarheen nie,so dink dit gaan weer n baie lang gevlieg wees.Hierso spot hulle mos met jou en se as jy in hulle slegte boekies kom laat hulle jou half pad om die wereld huis toe vlieg!! Dink vanaand gaan n vroee aand wees,na al die geeet,vanoggend sommer net gepik aan die kos,soos voeltji ingeskep,maar weet mos ook dit gaan verby! Het vir liefie n appel gebring en in ons kas gesit ,so laat middag is ek lus vir ietsi en vat toe net n hap uit die appel, toe hy natuurlik die kas oopmaak en sien hier is n hap weg se hy heel ernstig vir my, jong ons sal hierso n slagyster moet stel want sien het n muis in die kas! Ougrapjas.Tot more mooi bly

26 May 2015: @ SEA

Started writing down all the places hubby has visited since he started with this job and am going to name them for you, for I was dumbstruck, you won’t believe all the places he has seen. Time flies, will be 3 years in Nov since he started as a sailor and left land! A once in a life time opportunity, and blessing which we are very very thankful for:

Miami Florida

St Maarten

St Thomas USVI

Nassau Bahamas

Great Stirrup Cay Private Island

Great Harbour Cay

New York

San Juan Puerto Rico

Port Canaveral

Tampa

Cartagena Columbia

Panama Canal

Puntarenas Costa Rica

Huatulco Mexico

Acapulco Mexico

Cabo SanLucas Mexico

Los Angeles

San Francisco

 

Boston

Portland Maine

Halifax NS

Charlottetown PEI

Gaspesie Quebec

La Baie Quebec

Quebec City

Sydney NS

Saint John NB

Bar Harbour Maine

Roatan Honduras

Belize

Costa Maya Mexico

Cozumel Mexico

Barcelona Spain

Naples Italy

 Civitavecchia

Italy Rome

Livorno

Italy Pisa

Cannes France

Palma Majorca Spain

Orlanda

Altlanta

Hy het al op 5 verskillende skepe gewerk en al  7 kontrakte agter die rug en so vlieg die tyd , Suid America wag en is n 14 dag toer, dink die see  maar wild en woes of moet ek se hierso sien ek elke dag op BBC weather hoe daardie groot reen verby beweeg oor Suid Amerika,so ons sal maar sien wat wag vir ons.Vir my staan die plekke uit: San Juan in Puerto Rico , Victoria in  British Columbia , Saint John en Alaska.Toe ek vir liefie vra wat staan vir hom uit toe kry ek  16 Marine Gardens!!! Been a very lazy day but for one poor passenger he has spent his afternoon vomiting, for every now and again we just hear him retching, he will have to be strong for we only reach land at 7 tomorrow morning and only life threatening situations are airlifted.Gisteraand het die kaptein by ons tafel kom sit met aandete maar hy vreeslik aangenaam n ouerige man van Swede,woon in Stockholm ,werk 10 weke op n slag en dan vir 10 weke af.Amazing hoe mens onmiddelik wil styf raak en hulle ook maar gewone mense nes ek en jy.Vertel dat hy van 12 tot 01h00 gisternag aan diens is op die brug.Vir hom uitgevra oor Seward en klink maar klein,so ons sal maar sien wat vir ons wag.

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment