Saturday, 23 May 2015


17 Mei 2015: Victoria in British Columbia

Eers 10h00 vanoggend hier in Victoria aangekom,weereens n pragtige sonskyn dag en kan wyd sien.Eintlik n spesiale ervaring as mens op dek 12 heel voor op die skip staan en so inseil in n hawe, almal doodstil .Het 12 ure in die pragtige stad voor ons weer die diep see invaar,vertrek eers 22h00 vanaand.Ek oppad na  die Butchart Gardens en vreeslik opgewonde want hulle se is pragtig en moet dit gaan sien.Customs het die skip bietjie opgehou so ons het laat afgeklim maar gelukkig wag al die excurtion busse as dit gebeur.Ons busbestuurder was baie entertaining en lekker gelag vir al sy stories,toe ons by die tuine inry en is daar  n groot oop stuk gras,  vra vir ons of ons kan raai wat dit is? Se toe dit is n cemetery vir enige besoeker wat waag om n blom te pluk in die tuine!!!!  Is regtig iets besonders en kon nie genoeg kry nie, net hopeloos te min tyd gehad wens ek kon heel dag net daar gebly het,dink die hemel gaan so lyk ,blom op blom ,op blom en perfek gevorm.Amazing om te dink dat 2 mense die visie gehad het om so iets te begin en dat dit nogsteeds  in dieselfde familie is.Toe is dit tyd vir stap en ek bedoel stap,is in die downtown afgelaai  en wou by soveel moontlik uitkom.Die dorp was vreeslik besig want dit was Sondag en Maandag n publieke vakansie dag, het ook n parade voor die parlements gebou gehad met verskeie skole  met hulle  drompoppies en skool orkeste wat deelgeneem het in n kompetisie.Instrumente gesien wat ek nog nooit gesien het nie en ook mooi liedtjies gespeel ,so dit was n bonus.Toe is ek na Beacan Hill Park park waar ek afgekom het op n stomp met n hele klomp water skilpadtjies en voels,hulle te oulik sit en bak in die son,ook n klom eende met hulle nuwe kleintjies.Op my pad al my vorige Kanadese sente uitgehaal vir n lekker roomys,my man skaam hom dood maar ek nou al ingebreek pak my sente uit!! Kan nie eers sien wat se sente  dit is nie want die dam goed ook maar klein  maar hier tel my grys hare in my guns hulle dink seker arme ou vrou se oe sleg!! By n huis verby waar n klomp klein plantjies op die straat staan buite die huis en n papiertjie wat se free plants ,dink amazing ,moet se is baie beiendruk met Kanada kan verstaan dat mense hierheen wil verhuis maar ek soek nog my huisi in Afrika, troubles en al. So jammer Liefie kon nie weer saam met my rondloop nie maar nou ja so gaan dit 1 dag op en 1 dag af.Was vol planne van nog baie rondloop maar 16h00 was ek pap in die stert en fading!! Toe is dit terug skip toe na n baie lekker dag.Kom nie weer na die pragtige stad toe nie, so baie dankbaar kon nog een keer hierso n draai maak.

18 May 2015: Vancouver

Arrived in Vancouver  early this morning and  so glad hubby off today ,he wants to visit the Apple store so don’t think we will be doing lots of sightseeing today .On our walk to the store we had a glimpse of what awaits us and must say very clean city. They have a special bike route and a worker, who cleans the street with a high pressure hose, could not believe my eyes, the whole harbour area is impressive, nobody does something they not supposed to do. The bus driver told us yesterday that in Victoria they had no homicide’s last year but unfortunately 5 this year so far !!  What will he say about our statistics, have a heart attack? The best was free Wi-Fi in the mall, so did all our business and then it was time for a cup of coffee at Starbucks. Hopefully I will have time for a lot of rondloping next week when we are back in Vancouver then I can show you what it looks like. Gone through the drill getting off and on and through customs,  so know what to do and where to go next week. Was back on the ship at about 15h00 and at 16h00 we were on our way for our next week of cruising .This week we are going to Sawyer Glacier , Pine Island, Skagway, Ketchikan and Juneau .So until next time ,bye

19 Mei 2015 @ SEA

Vandag is ons net op die wye oseaan, en liefie werk so ek het besluit gaan al my goed agtermekaar kry,het die lessenaar net vir myself vandag! Is eintlik n baie spesiale dag vandag want op hierdie dag 35 jaar gelede het liefie my gevra om met hom uit te gaan,dink nie hy het toe gedink dit sal op so n lang uitgaan uitloop nie!!!!! 19 Mei 1980 en sit nou nog met my.Gelukkig het ons altwee vergeet van die anniversary. Sy baas het vir hom gese hy kan vir my uitvat na enige restaurant op die skip op sy rekening soooooo ek baie opgewonde oor dit,sal nog sien waar ons gaan eet,dis n bonus want hy weet nie van ons spesiale dag nie,kan julle glo.Het ook vanoggend in die eetsaal uiteindelik n Orca whale gesien, ook maar in n oogwink vir ons geloer en toe weer weg,later net weer gesien hoe hulle asem uitblaas en toe net rusting vir ons n stert gewys! Die een stafkaptein van Noorwee het ons vertel hoe hulle eenkeer n hele skool van die Orcas dopgehou het toe hulle in die wake van die skip gespeel het en hy vertel dat jy tot hulle asems kon ruik en dit glo nie te aangenaam nie!! Maar se dit was ongelooflike gesig.Verder rusitge middag gehad en sien n see dag nie n goeie ding nie want net lus vir eet en slaap.Die see was maar rof en redelik gerol so net wat ek nodig het vir n lekker middag slapie,wat ek toe ingepas het.Liefie hulle het toe weer n Gurka kerrie aand gehad maar ek het besluit gaan dit maar los want nie lus vir vuur spoeg nie!!Lyk my hy moet dit ook maar los want alle gate wat kon brand, het gebrand, lekker maar dodelik,not for the faint hearted!

20 May 2015 : Pine Island/Sawyer Glacier

a Beautiful day and arrived in this amazing area at 12h00. Passengers enjoying the sunshine on the decks and at the pools.Sailed into this bay with the cliffs and mountains tops around us and actually makes the ship look small.The iceburgs started appearing but not too big or should I say we stayed away from the big dark ones,they say they are the dangerous ones. We sailed up to the Sawyer Glacier and had a great view from our porthole,just when I got outside, the ship had made its u turn and we were on our way again, must admid I wandered if this big ship would be able to get its turn between these narrow cliffs.Yesterday one of our sister ships got stuck on the sand in Bermuda but very thankful the tide got them afloat again and they went back to Bermuda to check there hull before they were on there way to Boston again.Must have been very scary but thankfully no problems for passengers or crew,the tide came to there rescue, no wonder there are hundreds of shipwrecks around the reefs.Doing my blog on a new computer so will be a long road ahead but hopefully I will get the hang of it.Have realised you have to change with the new technology otherwise you stay behind and then it is chaos or trouble of kopkrap!! Well until tomorrow cheers.

21 Mei 2015: Skagway

Gisteraand was dit weer speletjies aand en na 8h00 is ons kamer ingeneem met pizzas,nie alkoholiese bier,koeldrank,chips,laat my terugdink aan koshuis aande met midnight feasts, eers tyd vir eet en toe speletjies.Was eers Uno en toe Heads Up maar ons byna dood gelag vir almal se dinge.Met Heads Up kry jy n band om jou kop met n kaartjie wat in die band ingedruk word en die ander moet vir jou verduidelik wat die woord is sonder om die woord te se ,amper soos 30 seconds.So almal kyk vir jou en probeer gelyk vir jou verduidelik en maak aksies,groot sports,kan dit beslis aangeveel.Wat dinge nog meer ingewikkeld maak is dat van die deelnemers van ander lande kom en die taal maar soms gebroke is,so dit maak dit nog snaakser.Dis so goed ek moet nou in Spaans n game speel.Die ander dokter kom van Ukraine met die oulikste aksent en die sekuriteit ou leer al mooi afrikaanse woorde,geniet hom baie,so snaaks,toe ek terug kom van rondloop in Skagway en ek kry vir hom en sy verloofde,wat oppad uit is, vra hy of ek nie weer saam met hulle wil gaan rondloop nie,en voor ek kan antwoord se hy ,you are going to say,Ekke moeg!!! Se toe jys dood reg Ekke moeg, gaan nou terug skip toe.My naam ook nou Soeni en vir liefie noem hulle almal TJ.Voor ons weet was dit al na 11h00 en na 12 eers bed toe.Nag was n bietji kort.Ek moes alleen in Skagway rondloop want liefie weer aandiens so het nuwe paadtjies gaan stap,ons was weer gelukkig met n perfekte dag en lekker sonskyn.Het vandag fotos gaan neem in die Red Onion Saloon (n eetplek en bar) wat n bordeel in die gold rush dae was,al die waiters dra klere uit daardie era,met geld wat in die boesems ingedruk word.Voorheen daarso n pizza geeet wat heerlik was,dink gaan op n ander dag dalk op n beleide toer gaan dan hoor jy al die stories van daardie tyd.Hierso doen hulle regtig baie vir die toeriste,gaan uit hulle pad en voel regtig jy stap terug in tyd.

22 May 2015:  Juneau

Today we are in Juneau and hubby off so he went for his run before we met each other in town to go exsploring again.Another beautiful day and the locals keep telling us enjoy the weather for this is not normal or going to last.Had to take a photo with a bear, for think that is the closest I am going to get to a bear.Then we decided to just go walking about and got to this amazing river and park.Also saw a big open area that they icescate on in the winter,looks like the rings you see in the movies where local go icescating on.On our way we were lucky to go walking through the neighberhood so could see all these beautiful homes.They use every little space they have,and plant flowers and veggies all over,tiny spaces.Nearly forgot ,also saw Raven’s close up for the first time today,I though they might be the same as a  crow but are not, they are bigger.Know the ravens and bald eagles played  a big role in the native peoples lives or did years ago.I was fassinated with this big black bird and sat and watched him for quite a while,was very talkative!!! Maybe he was complaining about the heat.On our way back to the ship we also got to see a bald eagle in flight,they are beautiful,with last visit a tour guide told us that the eagles like to perch in the same spot everday and sure enough last weeks eagle was back on his perch ,next to the ship on one of the tall lights.Must have done another 10/12km of walking today, so first we sat down on an open piece of lawn and decided to lie on the grass like tourists,that’s what they do in all the parks.Sit of le soos dassies in die son then hubby said now time to get back.Next week we will also be visiting Seward AK is way up north not far from Anchorage.Close to the Arctic Circle!!!! And the Bering Sea!!!!! Hulle  leeu wereld. Tonight we are going out for dinner for the other Dr from the Ukraine is going home for his vocation, a farewell party, so until tomorrow bye.   

 

 

 

 

 

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment